Keenan Wynn

Keenan Wynn
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1916-07-27)27 Julie 1916
Sterfte 14 Oktober 1986 (op 70)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 5, insluitende Tracy Keenan Wynn
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Keenan Wynn (27 Julie 1916 – 14 Oktober 1986) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Song of the Thin Man (1947), Annie Get Your Gun (1950), The Absent Minded Professor (1961), en Dr. Strangelove or: How I Learned to Stop Worrying and Love the Bomb (1964).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy